Respect A Trucker & LVV
Bulk Carriers maak Jacques (7) se droom waar.
Jacques is 7 jaar oud en ontvang reeds vandat hy 4
jaar oud is behandeling vir kanker.
Hy het n wens gehad om eendag in n groot trokte ry.
R.A.T. bedank almal wat
dit moontlik gemaak
het, en glo en vertrou dat GOD Jacques en sy hele
gesin sal bystaan.